HomeResidentialAgriculturalCommercialServicesTestimonialsAbout UsContact Us

“Ons het ‘n klein plasie in die Leeuwkloof, Suid-Kaap,  deur Kobus  Smit gekoop en was baie tevrede met die diens wat hy gelewer het”.

Marianne Pienaar, Midrand.

 

  " A pleasure to do business with. Kobus is dedicated, diligent

  and does what he says......and always keeps you informed "

Neville

 

Ons ken Kobus ongeveer ses maande en is baie tevrede met sy vriendelikheid, dienswilligheid en entoesiasme om ons eiendom te bemark”.

Rudolph en Maclan